Log On
Register
· · ·
Home
·
#
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
·
Links
·
Contact
· · ·
Guitar tablature for Meisie meisie by
Kurt Darren
Download tablature as TEXT file.
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------# #This file is the author's own work and represents their interpretation of the # #song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. # #------------------------------------------------------------------------------## Kurt Darren - Meisie Meisie --------------------------- G C D G G C D D7 D La la la... G Ek weet sy's altyd daar C En dan vertel ek haar D G Sy's die rede, ek dans soos die wind etc G C Meisie, Meisie, jy's deel van my lewe D G Mooiste meisie van Verlangenbaan G C Meisie, Meisie, ek sien jou ek bewe D D7 Mooiste meisie G C D G G C D D7 D La la la... Net 'n laaste gedagte: As hierdie tab korrek is, is dit baie goed, maar as jy dit nie kan speel nie is dit nog beter, want wat gaan jou vriende s� as hulle sien jy speel "Meisie Meisie"? Fool. Hierdie tab kan ook gebruik word vir kompos, (dis baie goed vir veral kleigrond) en dit kan ook die bure se honde weghou as die tab op die grasperk geplaas word. As jy baie avontuurlustig is, kan hierdie tab ook gebruik as tandepasta of 'n kaartjie na 'n Aerosmith-konsert. Ons kan ongelukkig nie waarborg dat dit gaan werk nie. "Gewilde sanger s�: 'Ek het'" ----------------------------- Dr. J en Mr. P doen verslag - Gister was 'n hartverskeurende en traumatiese ervaring vir menigte kommin Afrikaners en dansklubeienaars. Daar is beweer dat die agtergrond-CD tydens een van Kurt Darren se shows skielik begin hak en spring het, en daarmee saam sy stem. Dit het gelyk asof hy flippen epileptiese aanvalle kry. 'n Onstoke vyf-jarige aanhanger het aan getraumatiseerde feesgangers gevra: "Gaan oom Kurt okay wees?" "Ons hoop so my kind, maar daar's geen waarborg nie," is daar aan haar geantwoord. Is Kurt Darren 'n moerse fake? Ons dink so. Ons is van die nugter en selfstandige Suid-Afrikaners wat genoeg common sense het om te sien dat hy Afrikaanse musiek opfok. Sies, Kurt (!) Kontak ons asseblief by kurtdarrenfanclub@webmail.co.za met jou opinie. Indien jou opinie van ons s'n verskil, beter daar 'n moerse goeie rede by wees (asook jou kode by die AA). Ons betaal belasting sodat hy sy belaglike en absoluut verregaande musiek kan opneem. Daar is groter talent daar buite, soos byvoorbeeld Jannie du Toit en Enrico Prins-Nkhata. Ander nuus is dat Anton Goosen beweer dat Kurt glad nie is wie hy voorgee om te wees nie. Hy word glo al jare lank gesoek deur onder meer die FBI en CIA vir onder andere die besit van katpornografie en die wanbestuur van sy heupe. Ander sterre wat Darren van verskeie misdade en wangedragte beskuldig, is Mina Moo, Brock van Pokemon, Nconde Balfour, Harry Viljoen, Die perlemoensmokkelaars van Gansbaai, Oupa Willie, Die Briel susters, Riaan Cruywagen, Mark Pilgrim, Karen Zoid, Max du Preez, Freek Robinson, Die Skim, Special Assignment, Brad Pitt, die nuwe redakteur van Huisgenoot, die grapverteller van Loslyf, Bill Flynn, Rika Sennett, Anna-Mart van der Merwe, Kurt Darren (!), Joost van der Westhuizen, Steve Hofmeyr se jongste kind, die hele rolverdeling van Isidingo, Frik du Preez, Leon van Nierop, Guillaume, Callie Strydom, Die seksterapeut van Pofadder, Coenie de Villiers, Eric Nobbs, Simphiwe van 7de Laan, die graad 4-kinderkransklassie van Postmasburg, Carel van Aswegen, Vader Kersfees, Kurt Darren (!!), Mark Shuttleworth, Marthinus van Schalkwyk, Ewald Coleske, Boeta Wessels, Dr. Christiaan, Sean Else, Prins William, Jurgen Harksen, Bruce Fordyce, Bollie, Riku Latti, Kerry McGergor, Pieter van Zyl, die Ouma op die Matabella papbokse, Harry Potter, Joel Stransky, Snap Crackle and Pop, Retief Goosen, Ilse-Marie Hanekom, Zack du Plessis, Danie Niehaus, Die Wit Buffel, Atomic Kitten, Rian Swanepoel, Noel Gallagher, Chris Edwards, Ben Babsie en Familie, Goran Ivanicevic, Louis Luyt, Phil Taylor, Ricki Lake, Thabo Mbeki, Rina Hugo se tromslanende seun op Noot vir Noot, Eugene Terre'blance, die Paashaas, Jerry Springer, Robbie Klay, Henri�tta Gryffenberg, Eric Cartman, Balkie van Rooi Rose, Fiela K omoetie, Johnny Bravo, Thabo Nel van Vetkoekpaleis, Die sterrewigglelaar Petra du Preez, Batman, Jeremy Maggs, Beavis and Butthead, Die Oros mannetjie, die hele Hillbrow, die VCSV, Terrance and Phillip, Sonja Heroldt, Willie Spruit, Robert Mugabe, Maggie van Tonder, Ruda Landman, Steven van Rooyen, Frodo Baggins, Joan of Arc, Jackie Nagtegaal, die vervaardigers van Viagra, Natani�l se huishoudster Ellen Dibakwame, 'n Kassier by 'n sekere Saambou Bank, Linda Kriel, Emsie Schoeman, Dalene Matthee, Matthew Stewardson, Wayne Ferreira, Louis de Villiers, Mnr. Toilet Duck en die Afrikaanssprekende Colgate Herbal bewer. Meneer Darren was stomgeslaan en het op die aantuigings geantwoord dat "Beethoven op sy tyd briljant" was. Wat 'n fokop! --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------
Sponsor