Log On
Register
· · ·
Home
·
#
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
·
Links
·
Contact
· · ·
Guitar tablature for Asseblief My Lief by
Robbie Wessels
Download tablature as TEXT file.
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------# #This file is the author's own work and represents their interpretation of the # #song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. # #------------------------------------------------------------------------------## SONG: Asseblief My Lief ARTIST: Robbie Wessels ALBUM: Halley se Komeet TABBED BY: Marnus du Plessis EMAIL: marnus@hotmail.co.uk Robbie Wessels - Asseblief My Lief ---------------------------------- F hannes het gedink hy gaan sy luck probeer Bb gewoonlik hang die sleutel by die agterdeur C hy weet dat hy na nege nie sy girl mag steur Bb C want haar pa slaap sag en hy laai altyd die F haelgeweer F dit was twee uur daardie oggend toe hy haar traai bel Bb hy't geweet hy moet dit eerste vir sy girl vertel C as sy die storie moet hoor by haar beste pel Bb C F is dit verby met hannes nel Koor: F asseblief my lief Bb C F sy's nie naastenby so mooi soos jy nie asseblief my lief Bb C F ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie Bb F ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie Bb F ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie C F asseblief my lief dit was drie uur toe hannes aan haar ruit klop sy tjommie spanner loop en drink nog aan sy loopdop hy piepie sirkels op die teer en teen n wieldop van n spietkop wat toevallig langs hom in die pad stop spanner het vir jare in die tronk gebly hy het lanklaas met n spietkop op die straat baklei toe hannes kom probeer om hulle stil te kry word hy deur n vragmotor raakgery Koor: die storm het bedaar twee maande later hannes is stabiel hy drink net whiskey en water in die plaaslike koerant sien ons vir hannes en sy mater en sy girlfriend word by die dag kwater Koor:(x2) --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------
Sponsor