Log On
Register
· · ·
Home
·
#
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
·
Links
·
Contact
· · ·
Guitar tablature for Hou Vas Jou Matras by
Robbie Wessels
Download tablature as TEXT file.
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------# #This file is the author's own work and represents their interpretation of the # #song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. # #------------------------------------------------------------------------------## Kunstenaar:Robbie Wessels Liedjie:Hou Vas Jou Matras Album:My Vissermanvriend Se Pa getab deur Mars Hierdie is so naby soos wat ek kan kom Hierdie song klink maar die beste met power chords F A# C e|-----|-----|-----| B|-----|-----|-----| G|-----|--3--|--5--| D|--3--|--3--|--5--| A|--3--|--1--|--3--| E|--1--|-----|-----| eerste stuk: (F) F A# F Daars net een ding van die Vrystaat waarna ek verlang C Is die seunskoshuis op Kroonstad se onderste gang F A# F In kamer 23 het ek gebly F C C F Saam die grootste kakmaker van die kontrei Koor: F C F C F Hou vas jou matras want De Vos is weer los C F C F Hou vas jou matras want De Vos is weer los C F C F Henno De Vos, bly naby aan Steynsrus C F C En sy pa en sy ma aanvaar hom soos hy is tussen stuk: (F) F A# F Naby die badkamer aan die einde van die gang C Hang 'n bloedrooi gedaante, hulle noem hom 'n brandslang F A# F Rustig staan jy op, niks gaan mos gebeur F C C F En sodra jy op die toilet sit gaan niks vir Henno keer Koor: F C F C F Hou vas jou matras want De Vos is weer los C F C F Hou vas jou matras want De Vos is weer los C F C F Henno De Vos, bly naby aan Steynsrus C F C En sy pa en sy ma aanvaar hom soos hy is tussen stuk: (F) F A# F 'n De Vos is 'n bliksem, almal weet dit hier C Van muis tot meerkat biltong, deel hy met plesier F A# F Maar voor jy daaraan eet, hier l� die geheim F C C F Laat hy eers daaraan proe, dan wen jy dalk sy game Koor: F C F C F Hou vas jou matras want De Vos is weer los C F C F Hou vas jou matras want De Vos is weer los C F C F Henno De Vos, bly naby aan Steynsrus C F C En sy pa en sy ma aanvaar hom soos hy is C F C F Henno De Vos, bly naby aan Steynsrus C F C En sy pa en sy ma aanvaar hom, aanvaar hom soos hy is laaste stuk: (F) dis al.. voel vry vir enige kommentaar of foute mariusvanwyk22@yahoo.com --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------
Sponsor