Log On
Register
· · ·
Home
·
#
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
·
Links
·
Contact
· · ·
Guitar tablature for Hartswater by
Robbie Wessels
(tabbed by
De Wet
)
Download tablature as TEXT file.
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------# #This file is the author's own work and represents their interpretation of the # #song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. # #------------------------------------------------------------------------------## C#m - AEDgbe 446654 Dsus2 - AEDgbe x00230 F#m - AEDgbe 244222 Intro A C#m Dsus2 A - A C#m Dsus2 Vers 1 A C#m Dsus2 A A C#m Dsus2 E Met pleister en verbande plak en fix ons al ons wonde, met anti-biotika maak ons alles reg. A C#m Dsus2 A A C#m Dsus2 Ons gooi Detol in die water en ontsmet dan al die kieme, vitamien B kompleks sort ons uit E Dsus2 E oornag. Maar hoe plak mens ‘n pleister in die diepste koudtse duister, hoe plak mens ‘n A E Dsus2 E pleister op ‘n hart. Is daar spesiale kruie vir die siel se diepste snye, iets behalwe rooiwyn F#m C#m Dsus2 A vir die pyn. Want ek dink dit was so kwartvoor elf toe ek weer in my hart gaan delf en sien E A jy’s nie meer daar nie jy’s vervang. Pre-koor A C#m Dsus2 A A C#m Dsus2 Ek's terug by die begin streep op 'n plaas meisie verlief. Liewe Jesus ek vra mooi, help my E A C#m Dsus2 A A E asseblief. Daar's nog trane in my hande, nog skade in my lande. Ek's verlief, ek weet ek is A verlief. Koor A E F#m Dsus2 E Dsus2 A Hartswater was vir niemand so soet nie, soos vir my op die teerpad om vir jou te kom groet nie. A E F#m Dsus2 E Dsus2 A Hartswater was vir niemand so soet nie, soos vir my op die grondpad om jou weer te ontmoet nie. A C#m Dsus2 A - A C#m Dsus2 Vers 3 Tussen hoenders en bramaan beeste en stroopsoet waartlemoene, droom ek saans van jou as die wind waai en dit reen. Dan verdrink ek in jou skrefies oë, jou sagste sagste soene. En dan wonder ek, waantoe is jy heen? Dan droom ek hoe ek luister as jy saggies vir my fluister: kom ek plak 'n pleister op jou hart. Ek's die spesiale kruie vir jou siel se diepste snye, die rooiwyn sonder kopseer vir jou pyn. Maar dis lankal verby kwartvoor elf toe ek weer in my hart gaan delf, geluk lê nie by jou nie maar by my. Pre-koor Koor x2 Outro (selle as intro) Daar's hy, geniet hom. Enige vrae of kritiek laat weet my by dewet_pluh@yahoo.co.uk. Tab gedoen deur Uys en De Wet Fourie, ex-welkomers, vrystaat. Cheers vir eers. --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------
Sponsor