Log On
Register
· · ·
Home
·
#
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
·
Links
·
Contact
· · ·
Guitar tablature for Harlekeine en Treine by
Jan Blohm
(tabbed by
Banjo
)
Download tablature as TEXT file.
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------# #This file is the author's own work and represents their interpretation of the # #song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. # #------------------------------------------------------------------------------## Jan Blohm - Harlekyne en Treine -------------------------------- Nota: Nog nie 100% oor die een nie! Die strumming in die song is nie altyd oor al die snare nie, gewoonlik net oor die eerste twee of drie snare van die chord. Luister na die CD om die idee te kry... Intro: C G C G C C G C Ek het weg gery want jy wou agter bly G C waar die stiltes weer vir jou heel kon kry G C jy kon overdose op happiness G C sonder my charm my baby, gaan dit maklik wees F G Am Sorry vir goodbyes en die Tuesday blues F C G C losers soos ek, kan nie pick en choose nie F G Am Boswell Wilkie kom haal vir my F C G C ek wil op treine met harlekyne ry *Intro* Met jou spierwit siel op daai merry-go-round sal jy nooit weer huil nie, op ou kersaand en dis fine met my want down the line sal ek jou naam uitskree as dit hard lawaai Sorry vir goodbyes en die Tuesday blues losers soos ek, kan nie pick en choose nie Boswell Wilkie kom haal vir my ek wil op treine met harlekyne ry *Intro* Jy wou toor met my sonder 'n Bybel maar ons het die seisoen verkeerd benader om 'n kind te wees is om blind te wees babe jy't genoeg gesê om altyd hees te wees En eks sorry vir goodbyes en die Tuesday blues losers soos ek, kan nie pick en choose nie --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------
Sponsor