#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------# #This file is the author's own work and represents their interpretation of the # #song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. # #------------------------------------------------------------------------------## Hier is my weergawe - Die liedjie saam met die CD word gespeel in A-sleutel - capo op die 2 Riggel. Ek het dit getransponeer om lekkerder te sing (vir 'n vrouestem) na D-sleutel. Enige voorstell welkom - rvw546@yahoo.com. Baby Tjoklits Gerhard Steyn Vers 1: D Ek wonder weet jy, wat ek wil doen. Ek wonder of weet jy dat ek jou wil soen. G Want ek dink aan jou, die hele tyd, die hele tyd D Ek dink aan jou D Ek weet nie wat's jou naam nie, waar kom jy vandaan? Jy's 'n engel uit die hemel, het jy klaar geval? G D En het jy seergekry? se vir my, se my ,het jy seergekry? Chorus: D G D Baby ek like jou soos jy is. My hart klop tjoklits as jy naby is. G D Baby, baby tjoklits! Verse 2: D Ek wonder wil jy hier by my wees Ek wonder of jy nog my sms'e lees G Want ek dink aan jou, jy weet ek doen, jy weet ek doen. D Ek dink aan jou D Ek weet nie waar jy was nie, wag al lank vir jou Nou wonder ek hoe ek dit sonder jou kan hou G Nou's jy hier by my, die hele tyd, die hele tyd D Net hier by my Chorus x 4 --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------