#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------# #This file is the author's own work and represents their interpretation of the # #song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. # #------------------------------------------------------------------------------## Laurika Rauch - Straattroebadoere --------------------------------- D G D A7 D G D Tussen die donker geheime van die nag speel die straattroebadoere D A Konka concerto's vir die suiderkruis melkweg en maan D D G D Hartseerkonsertinas vir die gloeikool ballerinas van die straattroebadoere A D D En die prinse van die boendoe die gramadoela boendoe verlang A D D7 En die vure in hul oë wys waar die Dixieland paradys hang G D D Stap saam deur Diagonaalstraat A A7 D D7 Stap saam waar die nagwagte praat G D Stap saam waar die straattroebadoere E E7 A A7 Oor die verlange in hul hart sit en praat E7 A D Die twintigste eeu agterlaat Hallo daar almal. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ek besluit om hierdie tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Jy kan! E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of vrae. Sien weer as die tyd reg is. --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------