#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------# #This file is the author's own work and represents their interpretation of the # #song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. # #------------------------------------------------------------------------------## My Reenboog Nooi deur Robbie Wessels van die album Bra Poena Intro: (Die ritme is maklik) Dm C / e-1-1-x-1-1--3--1---0-0---0---------/ b-3-3-x-3-----------1-1-x-1-1--3--1-/ g-2-2-x-2-----------0-0---0---------/---> Speel 4 keer D-0-----------------2-2-x-2---------/ A-x-----------------3-3-x-3---------/ E-x-----------------0-0---0---------/ Vers 1 Dm C Dm c Dm Dm C Dm C Daai aand was jy so oulik en jou oë was so aanskoulik mooi. En dalk ken jy 'n manuver met die sterkste paint remover Dm C Dm C jou prentjie in my hart sal daar bly. Pre-Chorus C F C F C F C F As ek laat slaap in die more, as ek wegraak innie nag, dan droom ek van 'n meisie wat my elke dag laat lag. C F C F C F C F Dm G C Ek droom van haar hande, ek droom van haar oë, ek droom van haar hare, en ek wens sy wil glo. Sy's my reenboog nooi. Koor C F C My reenboog nooi, jy is so mooi--->3. My reenboog nooi.......... Interlude --> Intro Vers 2 Jy't gedink ek's misluk en al was jy so verskriklik kwaai, sal jou naam nogsteeds geverf bly en jou lippe uitgekerf bly en in al die eensaam ure om my draai. Pre-Chorus Dm C Koor ...... jy't alles omver kom gooi Die liedjie fade weg met die pre-chgorus se reenboog nooi. Nou ja, daar is hy,'n lekker ou trane trekker, klink my die man se hart was op 'n stadium so bietjie verniel. Ons almal was al daar, en as jy nog nie daar was nie bly, vir jou eie beswil, daarvan weg, dis nie 'n lekker gevoel nie. Die liedjie is baie maklik om te speel en ek hoop julle geniet dit, hou ons taal hoog. Tab gedoen deur De Wet Fourie, ex-welkomer, Vrystaat, enige vrae of kritiek laat weet maar my email is dewet_pluh@yahoo.co.uk. Cheers vir eers. --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------