#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------# #This file is the author's own work and represents their interpretation of the # #song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. # #------------------------------------------------------------------------------## Song: Verbode Vrugte Kunstenaar: Robbie Wessels Album: My Vissermanvriend se pa Getab deur: Frostie Verbode Vrugte - Robbie Wessels C My meisie wou vir my se^ F C Ek het langs 'n ander paar boude gele^ En dis hoe sy daarvan weet F C Ek het my boxer by Sonja vergeet F C G C My Spiderman boxer by Sonja vergeet Koor: C F Verbode vrugte is vreeslik lekker C G Verbode vrugte is nice C F Verbode vrugte is vreeslik lekker C G Verbode vrugte is nice C Sonja bly oorkant die straat F C Ek was by haar vir 'n klein bietjie raad En dit is toe wat gebeur F C Sy vra my toe mos om haar rug te masseer F C G C En haar sagte wit boudjies met room in te smeer Koor: X3 C F Verbode vrugte is donners lekker C G Verbode vrugte is nice C F Verbode vrugte is donners lekker C G Verbode vrugte is nice --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------