Guitar tablature for Hou my vas by Joe F (tabbed by allies)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Joe F - Hou My Vas


          D                        
Daars ‘n donker maan vanaand
        A
En die bome se geritsel
 G               D
As die wind, ons kwale waai

    D
‘n Jakkals huil van vêr af
A
Lus om vir ons te sê
     G                D
Dis tyd, om te gaan slaap


Brug:

A       D    A        D
Wie sal dan, wie sal dan


Koor:

Hou my vas
        A
Hou my dop
            G
En kyk net af
           D
En kyk net op op op op op

Hou my vas
       A
Hou my dop
           G
En kyk net af
           D
En kyk net op op op op op


Jy dink dis waansin
As ek vir jou wil sê
Hoe lief, ek jou het

Maar tyd staan nie stil nie
En jonger word ons ook nie
As ek vir jou fluister

Brug en koor

        D
En ek staan daar
        A
En ek staan daar
        G
En ek staan daar

    D
En wag

Koor:x2

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------