Guitar tablature for Aan jou van my by Robbie Wessles (tabbed by De Wet)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Aan Jou van My – Robbie Wessels
Tab gedoen deur De Wet Fourie. Sy hart is in die vrystaat, maar sy karkas is in Kanada. Enige vrae of kritiek laat my weet by dewet_pluh@yahoo.co.uk. Die plektrum werk vir die verse is eenvoudig genoeg, ek doen iets soos hierdie:


    Am          C          C            G
e  ----------------------------------------------
b  -------1---------1-------1--------3---------
g ----------2---------0-------0---------0-------
D -----2---------2--------2--------0------------
A --0---------3---------3-----------------------
E --------------------------------3--------------

Intro
Am G G Am x2

Vers 1
Am                      C                               G        Am                      C          
Ek dink jy haat dit in Malls, jy hou van stil wees en waterfalls. Jy hou daarvan as dit reen, as die
             G   Am                         C                        Am                  C
donderweer dreun. Jy kyk die nuus en Catre Blanche in die aand. Voel jy ook alleen in augustus
               C                             F                         F
se maand?  Ek droom van daai dag, langs ‘n stroom in die Kaap. Op ‘n grondpad wat niemand
     C        C                  Am              F             G         C
van weet. Ek droom van jou as ek rond ry. As ek soms van die stad wil vergeet.

Koor
Am            G   F                  C      Am            G     F                C      Am  
Sing vir my engel, sing blouberg se strand. Speel tussen Treine, maar hou vas my hand. Want
                   G     F               C    C                 G                     Am
vanaand voel ek hartseer, vir almal wat huil. Sou ek alles vir een aand met jou kon verruil.

Vers 2

Was die nooi in die kar miskien jy? Het ek vinnig verby jou gery? Was jou blou oe verniet vir my mooi, was die robot verniet vir my rooi. Ek wens dit was jy in my baan, ek wens ek kon weet jy bestaan. Al ontmoet ek jou nooit langs daai stroom in die Kaap, al is daai grondpad al lank al oorspoel. Glo ek jy sit ook in traffic, half vyf na die stad se gewoel.

Koor
Sing vir my Droom Vrou, sing Cowboy Kitaar. Speel vir my liefling, as die traffic bedaar. Want vandag voel ek beter, my stad is so mooi. Dis bewolk in Pretoria, jakaranda getooi.

Sing vir my engel, sing blouberg se strand. Speel tussen Treine, maar hou vas my hand. Want
vanaand voel ek hartseer, vir almal wat huil. Sou ek alles vir eend aand met jou kon verruil.

Sing vir my Droom Vrou, sing Cowboy Kitaar. Speel vir my liefling, as die traffic bedaar. Want vandag voel ek beter, my stad is so mooi. Dis bewolk in Pretoria, jakaranda getooi.

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------