Guitar tablature for Baby Tjoklits by Gerhard Steyn (tabbed by riette)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Hier is 'n meer vollediger weergawe van Baby tjoklits as wat ek voorheen opgelaai het (Thanx Kunnuk)-  getransponeer.  Die cd weergawe (ongetransponeer) is onderaan - getab deur Kunnuk - hier gebruik jy Barre chords en jou vingers kan moeg wees teen die einde van die liedjie maar jy kan ook lekker speel saam met die CD..

(1)
D                   A           
Ek wonder weet jy, wat ek wil doen.
Bm                           G                  
Ek wonder of weet jy dat ek jou wil soen.
D                      A           
Want ek dink aan jou, die hele tyd, die hele tyd
D                  
Ek dink aan jou

D                                A           
Ek weet nie wat's jou naam nie, waar kom jy vandaan?
Bm                            G                  
Jy's 'n engel uit die hemel, het jy klaar geval?
D                     A                   D         
En het jy seergekry? se vir my, se my ,het jy seergekry?

Koor:

D                A           
Baby ek like jou soos jy is.
Bm                         G                  
My hart klop tjoklits as jy naby is.
D    A          D         
Baby,     baby tjoklits!

(2)

Ek wonder wil jy hier by my wees
Ek wonder of jy nog my sms'e lees
Want ek dink aan jou, jy weet ek doen, jy weet ek doen.
Ek dink aan jou

Ek weet nie waar jy was nie, wag al lank vir jou
Nou wonder ek hoe ek dit sonder jou kan hou
Nou's jy hier by my, die hele tyd, die hele tyd
Net hier by my

Koor 4x


WEERGAWE 2 (TAB DEUR KUNNUK)

(1)

B                   F#           
Ek wonder weet jy, wat ek wil doen.
G#m                        E                  
Ek wonder of weet jy dat ek jou wil soen.
B                       F#           
Want ek dink aan jou, die hele tyd, die hele tyd
B                  
Ek dink aan jou

B                              F#           
Ek weet nie wat's jou naam nie, waar kom jy vandaan?
G#m                                  E                  
Jy's 'n engel uit die hemel, het jy klaar geval?
B                     F#        B         
En het jy seergekry? se vir my, se my ,het jy seergekry?

Koor:

B                  F#           
Baby ek like jou soos jy is.
G#m                        E                  
My hart klop tjoklits as jy naby is.
B    F# B         
Baby,  baby tjoklits!

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------