Guitar tablature for Waar le^ jy vanaand? by Robbie Wessels
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##


Song: Waar le^ jy vanaand?
Kunstenaar: Robbie Wessels
Album: My Vissermanvriend se pa
Getab deur: Frostie

Waar le^ jy vanaand? - Robbie Wessels

C               F       C              G
Dink jy ook aan my soos ek vannand aan jou dink
C               F               C          G
Weet jy ook dat ons mekaar eers later moes raakdrink
C               F              C          G
Tel jy ook soos ek vanaand die aande wat oraait was
C                G              C
Besef jy ook ons hou mekaar nog vas

C             F        C               G
Wat maak jy vanaand as ek na Koos Doep luister
C                 F              C            G
Maak jy jou paaie opdraend, raak jy die paaie byster
C            G             C
Teen my wil, mis ek jou vanaand

Koor:
C        F    C               F    C
Waar le^ jy vanaand? Waar le^ jy vanaand?
       F       C
Le^ jy langs iemand?
F     C     G                C
As jy doen, moet my nooit vergeet nie
F     C         G              C
As jy doen, wil ek nie daarvan weet nie

Saam met jou wense, daar was nie soveel vrees nie
Sonder jou wense, jy was nooit daar gewees nie
Ek wou jou nooit seermaak, en jy ook nie vir my nie
Ons was dalk net te lief vir mekaar

Maar ek hoop ek loop jou raak, weer eendag in die somer
En ek hoop jy ruik soos gister, en ek hoop jy bly 'n dromer
Hoekom dink ek elke uur aan jou?

Koor:

**********************************************************************
Julle moet maar self uitfigure hoe om die song te pick, want ek weet
nie. Dit kannie te moeilik wees nie. Met alle respek gese^, Robbie is
nou nie juis Albert Frost of Mauritz Lotz nie!
werner@matlabas.co.za

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------