Guitar tablature for Drie Pikkewyne by Jakkie Louw (tabbed by Whitehead)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Drie Pikkewyne

Intro: D * D Gx2 * G Ax2 * A D D Dsus4 D Dsus4 D
(Speel die noot en op elke * slaan jou hand op die snare,
luister die song om die ritme en strum reg te kry)


D                              G
Ooh as die windjie waai hier op Mosselbaai
A                            D
En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai
D                                   G
Is dit ek en my nooientjie ag sy’s tog so fraai
           A                      D  Dsus4 D Dsus4 D
Ons gaan fuif daar onder by die baai

Koor:
A  
Woooooh!
D
Daar onder le drie Pikkewyne
A
Daar onder le drie Pikkewyne
G
Daar onder le drie Pikkewyne

               A              D  
O Maar die middelste ene is myne

Ek het my hart gaan los daar op Hartenbos
Vir ‘n meisie met ‘n lyfie soos ‘n albatros
Nou sit ek hier met ‘n warm bier
En ‘n hart wat brand soos ‘n vuur

Koor

Oooh as die windjie waai hier op Mosselbaai
En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai
Is dit ek en my nooientjie ag sy’s tog so fraai
Ons gaan fuif daar onder by die baai

Koor   (eindig met)
               A
"O maar die buitenste twee..."
               D
"HaHa, is ook myne..."

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------