Guitar tablature for Vyand van dir straat by Riku Lätti
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Riku L�tti - Vyand Van Die Staat
--------------------------------

Em          G           Am             C
Hy was die seun van die vyand van die staat
Em          G          Am
Jy kan dit sien in sy stap
Em             G                    Am       C
Daar moet tog iets wees wat ons met hom kan doen
Em          G          Am
Hy moet tog iewers kan pas

Sy was die kind van die vegter vir die saak
Goddelooslik en jonk
Daar moet tog iets wees wat ons met haar kan doen
Sy moet tog iewers kan pas

G                   Am7
  Jy moet tog leef
         C
Jy moet beplan
                  G
Jy moet tog weet waar jy staan

Jy moet kan leer
Jy moet begaan
Jy moet dit alles verstaan

Jy moet tog eet
Jy moet kan staan
Jy moet tog weet waar jy gaan

Jy moet verloor
Jy moet vergaan
Jy moet dit alles verstaan

Hy was die seun van die bron van alle kwaad
Jy kan dit sien in sy gaap
Daar moet tog iets wees wat hy vir ons kan doen
Hy kan ons dalk nog verras

Jy moet tog leef
Jy moet beplan
Jy moet tog weet waar jy staan

Jy moet kan leer
Jy moet begaan
Jy moet dit alles verstaan

Jy moet tog eet
Jy moet kan staan
Jy moet tog weet waar jy gaan

Jy moet verloor
Jy moet vergaan
Jy moet dit alles verstaan


Hallo daar almal. Jasper van Zyl en WP du Plessis (alombekend as die hoogs berugte Mr. P) aan die woord. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ons besluit om hierdie KLAS tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Ons het.  Jy kan!
E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of vrae. Sien weer as die tyd reg is.
Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling, psigose, radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab verbind kan word nie.


---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------