Guitar tablature for Vloek van die kitaar by Valiant Swart
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

     SONG: Die vloek van die kitaar
   ARTIST: Valient Swart
    ALBUM:
  WEBSITE:

     TYPE: Guitar Tablature
TABBED BY: Werner Brand
    EMAIL: 13113178@puk.co.za
COMMENTS: Baie nice en eenvoudig.  Sal later bietjie kyk na die solo's en dit dan stuur.
    Enjoy!

A x02220
C 332010
D xx0232
E 022100


Aan die einde van die re�ls:
A|---0-----5------\3------0--------|

   
A      D
Dis 'n mean ou w�reld baby jy kan bly wees
      E             A          A  D  C  A
as jy my nooit weer sien nie.  
A                               D
Ek worstel met die enemy in die middernag
       E     A      A  D  C  A
as die ander mense slaap.
   E          D
Daar's 'n maniac op die freeway wat my jaag
 C    A    A  D  C  A
as die ander ouens cruise.


Dis 'n mean ou w�reld baby jy's verlos van
die blues as jy my uitlos.
Ek het bloed gesmeer op die voordeur maar die werk nie
want hulle weet ek is kwaad.
Die water slaan teen die voorstoep die  dag toe
hulle my opsoek was ek  daar.
En dit help nie om te koes nie hulle slaan my
dis die vloek van die kitaar.


Dis 'n mean ou w�reld baby dis beter as
jy wegbly van my af.
En beste is ek 'n victum van bad-vibes
met my eie tribe and it hurts
En ek is 'n wicked type van die oggend om te kom
met nog 'n koue water aanslag.
Hulle maak moeilikheid met my Ying en Yang ver[D]koop my
aan die masterplan en dit  pis my af.

Dan:
    E       D
Hoe harder ek probeer om in pas te makeer
    E                                  D
Hoe verder wil ek hardloop want daar's stemme by die deur


Dis 'n mean ou w�reld baby jy kan wens jy
was ontslae van my.
My belofte was 'n sameswering
en alles wat ek haat.    
My commitment staan op die wisselspoor
tussen liefde maak en moed verloor s� haat  
En ek is seker dit is sonde maar ek kan nie [D]help nie
dis die vloek van die kitaar.

E       D          A
Woke up this morning en die Here weet die duiwel was daar

     E          D
Daar vlieg 'n Engel oor die crossroads en sy roep my  )
        C             A                               > X2
dis die vloek van die kitaar.                         )


---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------