Guitar tablature for My reenboog nooi by Robbie Wessels (tabbed by De Wet)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

My Reenboog Nooi deur Robbie Wessels van die album Bra Poena

Intro: (Die ritme is maklik)
  Dm                C               /
e-1-1-x-1-1--3--1---0-0---0---------/
b-3-3-x-3-----------1-1-x-1-1--3--1-/
g-2-2-x-2-----------0-0---0---------/---> Speel 4 keer
D-0-----------------2-2-x-2---------/
A-x-----------------3-3-x-3---------/
E-x-----------------0-0---0---------/

Vers 1
     Dm             C            Dm            C      Dm            Dm       
Daai aand was jy so oulik en jou oe was so aanskoulik mooi. En dalk ken jy
     C             Dm              C
'n manuver met die sterkste paint remover
    Dm              C            Dm      C
jou prentjie in my hart sal daar bly.

Pre-Chorus
C                        F     C                       F   C
As ek laat slaap in die more,    as ek wegraak innie nag,    dan droom ek                  
         F       C                      F
van 'n meisie    wat my elke dag laat lag.
C                 F       C                   F   C                   F
Ek droom van haar hande,    ek droom van haar oe,   ek droom van haar hare,        
C                      F   Dm       G        C
   en ek wens sy wil glo. Sy's my reenboog nooi.

Koor
C           F               C
My reenboog nooi, jy is so mooi--->3. My reenboog nooi..........

Interlude  --> Intro

Vers 2
Jy't gedink ek's misluk en al was jy so verskriklik kwaai, sal jou naam
nogsteeds geverf bly en jou lippe uitgekerf bly
en in al die eensaam ure om my draai.

Pre-Chorus
              Dm             C
Koor    ...... jy't alles omver kom gooi

Die liedjie fade weg met die pre-chorus se reenboog nooi.

Nou ja, daar is hy,'n lekker ou trane trekker, klink my die man se hart was
op 'n stadium so bietjie verniel. Ons
almal was al daar, en as jy nog nie daar was nie bly, vir jou eie beswil,
daarvan weg, dis nie 'n lekker gevoel nie.
Die liedjie is baie maklik om te speel en ek hoop julle geniet dit, hou ons
taal hoog. Tab gedoen deur De Wet Fourie,
ex-welkomer, Vrystaat, enige vrae of kritiek laat weet maar my email is
dewet_pluh@yahoo.co.uk. Cheers vir eers.

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------