Guitar tablature for Oor en Oor by Glaskas (tabbed by Gerrit)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

OOR EN OOR

C      F
Toe die oggend gekom om te sê
                  Am   G
Ek moet nou ophou Om jou vas te hou
C                          F
Maar hoe meer ek probeer Om van jou af weg te beweeg
     Am         G
Hoe stywer wil ek aan jou vasklou

C                       F
Wanneer ons hier in mekaar se arms le
       Am             G
Is ek geneig om van tyd te vergeet
C                 F       Am
Want jy is 'n gedig aan my En ek is mal daaroor
 G        C
Om jou oor en oor te lees

C F Am G

C              F
Jy laat alles in my wegraak
                 Am 
Totdat jy al is wat ek sien
                    G 
Ek is mal oor jou gesig teen myne
         C
Bly altyd myne asseblief

C     F
Hou nog 'n bietjie vas aan my lyf
     Am                         G
Want jy is 'n liedjie En ek is mal daaroor
                C
Om jou oor en oor te skryf

C F Am G


C                  F
Ek is mal daaroor as jy vra:
               Am
"Soen my asseblief” Na alles wat ons deur is
    G                                  C
Om weer by mekaar te wees Het ek jou vreeslik lief
C                       F
Streel nog 'n bietjie met Jou vingers oor my vel
     Am                        G
Want ons is 'n storie En ek is mal daaroor
                C
As ons dit oor en oor vertel

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------