Guitar tablature for Rugbyonthaal by Leon Schuster
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Song: Rugby Onthaal
Kunstenaar: Leon Schuster
Album: Leon Schuster
Getab deur: Frostie

Die Rugby onthaal - Leon Schuster

G
In 'n kring teen die mure

In 'n opskopsaal
        C
Sit die vrouens droog en kyk
        G
Hoe die manne stry

Op die groot onthaal
       Em           D
Oor 'n glas @#$%#@#$$(Weet nie wat hy sing nie?!)
      G
Hulle raas en rumoer

Dis 'n groot gedruis
       C
Al die manne by die rugby onthaal
       G                 C
En die dop en die dam is op die huis
      D                   G
Almal drink en die Unie betaal

       G                C
En die mammies teen die mure
       G               C
Hou 'n telling van die biere
      G                Em
Wat geknak word in die opskopsaal
       D
En die manne van die spanne

Met die kanne in die hande
                              G
Is die manne van die rugby onthaal


Hulle speel al die punte
Weer oor en oor
Van 'n drop tot 'n pleis
En 'n score
En die baas van die plaas
Oom Jannie van Schoor
Vee die skuim van sy wegle^ snor
En die hakers haak af
Met 'n halfglas Rum
In die middel van die groot dansbaan
En beduie weer van 'n foot-up skrum
En die ref met die oogklappe aan

Ag man, moenie moan nie
Jyt jou kaas en jou polony
Doop jou wors in die mostertsous
Op die veld waai die velle
Hier's ons almal goeie pelle
Vat 'n sherry vir jou ou klakous

(Dan praat hy oor 'n rugbytoer van 1938)

**********************************************************************
Nog 'n classic Leon Schuster song. Gaan kyk by Baba se lala aas vir
my comments oor Leon en hoekom ek sy songs begin tab het. Daar is natuurlik nog baie, so watch this space...
werner@matlabas.co.za

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------