Guitar tablature for Afrikaners is plesierig by Karen Zoid
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Karen Zoid - Afrikaners is plesierig

Jan Swanepoel
Die woorde is baie naby aan reg as dit nie dalk 100% reg is nie.


Chords: E G D A ... F E F E

TAB vir verse (BASS)
----------------------------------
----------------------------------
----------------------------------
----------------------------------
----------4-----------4-4---------
-2----2-3----2----2-3-------------

Die tab word deur die verse herhaal.

WOORDE

I'd like to introduce myself
Johanna Ertjekollo
And this is the alternative
You was so saf 'n molo
Haai jy loop verby
Is mos dekadent
Peace brother, give me five of suig jou peperment
Jy's cool, jy spoel jou mond met Aquafresh
En leer mos al van hip-hop in jou ma se creche
Ja this is alternative but we're not primitive
Some het nog hare op hul lyf but we just like to live
In peace
Ekskuus, mevrou, wat gaan nou aan ?
Ek wil net weet of is die Internet dan nou te blaam
Oeps ! Jou naam, jou naam. I understand madame
Ek ken mevrou, jy's een van daai's
Jy is so bietjie skaam

KOOR
E             G
Afrikaners is plesierig
    D         A
Dit kan julle glo
      E           G
Hulle hou van partytjie
        D          A
En dan maak hulle so

En dan maak hulle so
F                          E
Babe is jy nog lief vir my
Babe is jy nog lief vir my
Babe is jy nog lief vir my

Ek gaan iemand anders kry.


Luister hier jou yuppie scum
Jou preconceived millennium man
Ek maak jou kwaad want ek weet ek kan
Gee my nog 'n vatlap goverment plan
En die bedelaar staan met sy uitsteek hand
En vra my net vir nog twee rand
Mense vrek oor die hele land
En die res sit op Clifton se strand
En die music is vinnig
Ek raak opgepsyche
If you don't like it, why don't you take a hike
Almal is anders. S� maar wat jou pla
Hou net op om vrae te vra

Koor
+ Ek gaan iemand anders vry


I'd like to now excuse myself
Hul sit honde op mense
Ek gaan liewer skape tel
Op radio sonder grense
Ja jy fix my krieket en miskien my rugby
Bobby Skinstad hoe's daai been ?
Ek kyk nie Currie Cup nie
Jy's koel, jy voel 'n veer vir global warming
Betogers moet iets anders doen
Pamflette lees is boring
Alles is affirmative, al is jou baas verwant
Kant sou ook geen kant kon kies
So swot maar wyl jy kan
Die bank, die bank, die bank
Vra te veel rente
Ek speel maar eerder pinball met my 50 sente
Ek het nie pms nie, ek's net 'n natural bitch
I like to play my guitar, but I don't have perfect pitch.
Afrikaners is plesierig.


---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------