Guitar tablature for Mona Lisa by Koos Kombuis
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Song: Mona Lisa
Album: Madiba Bay
Kunstenaar: Koos Kombuis
Getab deur: Frostie

Mona Lisa - Koos Kombuis

Am                        D
Jy's die einde van die reenboog
         A               E
In 'n droogte-droogte land
Am                      D
Jy draf rond tussen die tafels
        A                     E
Van 'n Griekse restaurant
F               G
Ek bestel 'n koppie koffie
               Am              F
Vergeet heeltemal van brekfis
                 G
Ek roer dit om terwyl jy kom
        F       G
Ek roer dit om, ek kyk my stom
                       Am
En ek wonder of dit wettig is

KOOR:
       C              G
Mona Lisa, Mona Lisa
                Dm
Voller as 'n wynglas
                F
Mooier as 'n pizza
C  G
Mona Lisa, Mona Mona
                       Dm
Jy's glad nie op my menu nie
F        G       F      G
Is ek dalk op joune, Mona Mona?


Skilders vanouds probeer al jare
Om jou glimlag te beskryf
En hier kry ek dit onverwags
Iewers tussen 3 en 5
In 'n porra-vrot kafee
Waar trendies klets en kleingeld klink
Die eindelose droom
Die illusie van die boom
Van kennis en van skroom
Die pyn wat mans laat drink

KOOR:


"Is everything all right sir?"
"Ja nee, ek kannie kla nie"
Ek kan 'n duisend liedjies oor jou skryf
Maar ek weet nie hoe om jou naam te vra
Aan die einde van jou tonnel
In die bodem van my glas
Daar raak jy op en ek gryp my kop
Daar raak jy op, ek vra nog dop
En verloor jou in 'n alkoholplas

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------