Guitar tablature for Struikel by Riku Lätti
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Riku L�tti - Struikel
---------------------

Intro: E

E         
Soms as ek so struikel
         A
Wonder of jy verstaan
                 
Sal jy verstaan
   B
Sal jy verstaan  
         E
Dat ek bestaan

Soms as bye steek
Wonder hoe't sy geweet
Het sy geweet
Of sy bestaan
Dat sy vergaan

Soms as ek so strukel
Wonder of jy sal verstaan
Kan ek vergeet
Of ek bestaan
Wonder of jy verstaan


Hallo daar almal. Jasper van Zyl en WP du Plessis (alombekend as die hoogs berugte Mr. P) aan die woord. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ons besluit om hierdie KLAS tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Ons het.  Jy kan!
E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of vrae. Sien weer as die tyd reg is.
Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling, psigose, radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab verbind kan word nie.


---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------