Guitar tablature for As jy slaap by Chris Chameleon
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Artist: Chris Chameleon
Song: As Jy Slaap
Album: Ek herhaal jou

TAbbed: Gideon Breytenbach
 Vir enige voorstelle
 enige iets
 kontak my by gipi@thecricket.co.za


 - Een van min songs met net 3 chords... nogal amazing ne
 - 3Chords, `n music video waar die kamera net indie ronte draai, lyrics deur ingrid jonker geskryf en steeds kan `n
   mens nie ophou kyk nie,,, maybe omdat Chris Chameleon so goed is. As hy iets wat glad nie aan SA bekend was nie
   soos BOO! kon introduce en dit maak werk, kan hy enige iets lat werk.
 - Anyway die songs is so maklik dat ek nou sommer `n bio van Chris gedoen het so ja enjoy die song en enige voorstelle
   julle weet julle is welkom om te stuur.
        - Dedicate die aan enige BOO! fan out there
        - oh en enjoy 
        - VreDe

{-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-}


Hiers die cords wat gebruik word in die song
        EADGBe
C       032010
G       320001
D       000232



G
As jy slaap en die verdriete
C    G
En selfs ons bitter liefde agterlaat
G               C
Is jy maar weer `n argelose kind
C      G     C
Met drome winderig oor jou mooi gelaat



[Chorus]
C
Moenie slaap nie, kyk!
              D
Agter die gordyne begin die dag dans
       G          C
met `n pouveer in sy hoed


G           C
Ag, as die teer nag in jou arms l�
C            G
En sterlig oor jou bors en hare skyn
G       C
Is jy maar weer `n dogtertjie weggedwaal
C                 G 
Van huis en ouers en hul soete samesyn



[Chorus]


G       C
Ag, in jou slaap wil ek jou neem
C    G
En aan my bors hou tot die more wyd
G          C
Oor al die heuwels breek � wil ek jou neem
C        G
En terugbring van jou eensaamheid



[Chorus] x2

       G          C
met `n pouveer in sy hoed   x2





VreDe


---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------