Guitar tablature for Man In Die Middel by Piet Smit
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Die man in die middel-Piet Smit.

G      C        G
In die skemer van daardie gruwel dag het ek teruggegaan
D       G
Met die stofpad langs, teen die heuwel op, waar die kruise staan.
G      C   G
In die stilte daar, het die eggo�s na my toe teruggekom
D     G
Die haat, die vloek, die lag en die spot met Hom

Koor:
C D   G
Wie was die Man daar in die middel dan?
C    D  G
Hoe kon Hy soveel pyn verdra?
C    D   Em 
Hoe kon Hy ooit in so �n donker uur
C  D      G
Sy Vader smeek en vir ons vergifnis vra?

Ek onthou nog goed een keer toe ek nader kom
Het Hy liefdevol gepraat met een daar bo by Hom
Jy is deur jou geloof gevul met God se Gees
Voor die einde van die dag sal jy by My in die hemel wees

Wie was die Man daar in die middel dan?
Hoe kon Hy so �n belofte maak?
Hoe kon Hy ooit in so �n donker uur
My, moordenaar, se hart met Sy woorde raak?

En terwyl ek nog daar staan praat Hy sag met my
My bloed daar aan jou spies wys Ek het vir jou gely
En al wat Ek jou vra, gaan op jou knie� neer
En gee vir My jou las, aanvaar My as jou Heer

Was die man daar in die middel dan tog die Heer?
Kan Hy dan tog my sondes vergewe?
Hulle s� Hy het gesterf, Hy�t so my prys betaal
Dat ek vir altyd...
Altyd..
Kan bly leef.


Ek het hard en lank gesoek na die tab, op die ou end het ek maar
die ding self getab. Hoop ek het julle lewens rustiger gemaak.
Daar mag 'n paar klein foutjies wees, maar die overall sleutel
is G.

G, Em, C, D

Logan Venter

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------