Guitar tablature for Lekker innie army by Leon Schuster
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Lekker in die Army - Leon Schuster
sPEEL IN 'N WALS RITME
Intro
D (twee mates)

Koor
   D                                                 A7                                         
Ag man dis lekker innie army, van Tempe tot groot fontein. Op 'n ratel in Otawie, of hoog in 'n
        D                                                              G
bos aeroplane. 'n Rang wil ek nie dra nie, net 'n R1 hier styf teen my sy, ag man dis lekker
      D             A7                       D           D  
innie army, {{en 'n troepie dit wil ek graag bly}}.

Vers 1
    D                                               A7
Een woensdag het ek ge AWOL, die rugby offisier was fies. Toe laat hy my pale toe leopard-crawl,
                        D
en ek word vir die DB gekies. Op die grens saans as ek so verlang, na my meisie daar ver in die
G                                  D               A7                  D
states, slaat ek met 'n vurk op my varkpan, in ons bungalow kap ek dan uit.

Koor --> 1 keer

Vers 2
As jy van die kos dalk siek word, wat jy innie army kry. Wees bly dat jy daarvoor betaal word, hulle
moemit jou danger-pay. Ek spaar dit en vergeet dit, in 'n bank en daar l� dit doodstil. En as ek uit
ge-clear het koop ek wat ek begeer het, dis 'n ding wat hier onder my brul.

Koor --> vervang die woorde tussen hakkies {} met: As my pa wil dan sal ek hier bly --> 2keer

Nog 'n lekker saam drink, ek meen saam sing...liedjie. Geniet hom, en laat die bier val waar dit wil,
net nie op die grond nie. TAB gedoen deur De Wet Fourie, ex-Welkomer, Vrystaat.


---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------