Guitar tablature for Op Loftus by Leon Schuster
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Song: Op Loftus
Kunstenaar: Leon Schuster
Album: Se 44 Gunsteling treffers
Getab deur: Frostie

Op Loftus - Leon Schuster

C
Papa papa papa papa papa
G
Papa papa papa papa papa
C
Papa wowa wowa wowa X2

C
Daar's kultuur in druiwe blare

Se^ die Kaap se kapenare
                                  G
Jy proe dit in die piesangs van Natal
       C
In die Vrystaat is dit vleisbraai

In die O.P. as die wind waai
                           G            C
Maar kultuur in Noord-Transvaal is rugbymal!

       F
Was jy ooit al daar op Loftus?
       C
As dit vol is en dit rof is
                                G
En die Bulle met 'n up 'n under charge!
         C
Waar die dieners en hul knegte
      
Onder pawiljoen gevegte
       F              G           C
Moet besluit is dit geweld of net geraas

Papa papa papa papa papa
Papa papa papa papa papa
Papa wowa wowa wowa X2

C  
Stelskop, maak 'n drop
                            F
Nog 'n slot word omgedop op Loftus!
    G
Die oomie kou sy biltong
                                   C
En die antie hou die mandjie vol beloftes

Was jy al ooit al daar op Loftus?
As dit vol is en dit rof is
En die Bulle met 'n up 'n under charge!
Waar ministers rugby dol is
En vergeet wat protokol is
As hul sonder oposisie saam kan raas

Papa papa papa papa papa
Papa papa papa papa papa
Papa wowa wowa wowa X2

Haak, sak, maak 'n krap
Hande, voete maak nie saak op Loftus!
Die jare waai en die appels swaai
En die oomie vra die antie waar sy dop is

**********************************************************************
Nog 'n classic Leon Schuster song. Gaan kyk by Baba se lala aas vir
my comments oor Leon en hoekom ek sy songs begin tab het. Daar is natuurlik nog baie, so watch this space...
werner@matlabas.co.za



---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------