Guitar tablature for Waar le^ jy vanaand? by Robbie Wessels
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Asb Open met WordPad

Song: Waar le^ jy vanaand?
Kunstenaar: Robbie Wessels
Album: My Vissermanvriend se pa
Getab deur: LordShroomz
Tuning : Std

Waar le^ jy vanaand? - Robbie Wessels       Speel die stuk tot die 2de   Dan
die
             laste lyn in die verse's.
C               F       C              G
Dink jy ook aan my soos ek vannand aan jou dink     e|-----2--------------2---------|-----2------------2-----
C               F               C          G     B|---1---1---1------1---1---3---|---1---1---0----1---1---
Weet jy ook dat ons mekaar eers later moes raakdrink    G|------------------------0-----|---------0--------------
C               F              C          G     D|---------3--------------------|------------------------
Tel jy ook soos ek vanaand die aande wat oraait was    A|-3--------------3-------------|-3------------3---------
C                G              C       E|------------------------------|------------------------
Besef jy ook ons hou mekaar nog vas

C             F        C               G
Wat maak jy vanaand as ek na Koos Doep luister
C                 F              C            G
Maak jy jou paaie opdraend, raak jy die paaie byster
C            G             C
Teen my wil, mis ek jou vanaand

Koor:
C        F    C               F    C
Waar le^ jy vanaand? Waar le^ jy vanaand?
       F       C
Le^ jy langs iemand?
F     C     G                C
As jy doen, moet my nooit vergeet nie
F     C         G              C
As jy doen, wil ek nie daarvan weet nie

Saam met jou wense, daar was nie soveel vrees nie
Sonder jou wense, jy was nooit daar gewees nie
Ek wou jou nooit seermaak, en jy ook nie vir my nie
Ons was dalk net te lief vir mekaar

Maar ek hoop ek loop jou raak, weer eendag in die somer
En ek hoop jy ruik soos gister, en ek hoop jy bly 'n dromer
Hoekom dink ek elke uur aan jou?

Koor:

Notes: Finger a C chord and let only your pinky move

**********************************************************************
Thanx to Frosty, ekt a bitjie van sy chords af gewerk. Maar hier is die pick
van
die litjie. ek dink Daar is een of twee mistakes maar as jy sing klink dit
reg.
(Toe ek en my meisie uit was het ek die litjie vir haar gesing en dit het
gewerk, en ek
sing nie eers mooi nie.)
Anyway lekker speel.

LordShroomz@hotmail.com


---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------