Guitar tablature for O, so sentimenteel by Laurika Rauch
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Laurika Rauch - O, So Sentimenteel
----------------------------------

Fm  Fm/E  Fm/Eb  Ebsus  Eb

Fm                 
   Jy vra my om vergifnis
   Fm/E
Jy s� my jy voel sleg
Fm/Eb                                    Db
   Dan spring jy op 'n straler vlieg tienduisend myle weg
    Eb             Ab
My hart is nes 'n klimtol
    Db
Waarmee jy lustig speel
   Db           
O, ek voel broos vannaand
Db     Eb
O, so sentimenteel

Ab  Db/Ab  Ab  Db/Ab

Jy bel my net na middernag
En vra my hoe ek voel
Jy s� jy't my iets mooi gekoop in 'n mark in Istanboel
Oor al jou doen en late
Kan ek my goed verbeel
En nou's ek nie meer vaak nie
Net o, so sentimenteel

Die koffie is koud en bitter
Jou vlug's 'n halfuur laat
Die omie kom sy dogter haal maar ek's niks lus vir praat
Die wiele vat-vat baan-blad
My hart sit in my keel
Gaan l� ou hart gaan l�
Jy's o, so sentimenteel

Ab  Db/Ab  Ab  Db/Ab

           Db       Eb/Db    Ab             Fm
Ek gaan my regruk en uitstyg bo wat my onderkry
   Db         Eb        Db    Eb     Ab
'n Nuwe lewe inrig, die ou is als verby
Db             Eb/Db           Ab      Eb     Db
En wat jy met jouself maak kan my die minste skeel
         Fm             Db
Maar miskien is jy nog lief vir my
     Db     Eb
Ek's o, so sentimenteel
    Fm             Db
Miskien is jy nog lief vir my
   Db    Eb
En o, so sentimenteel

Ab  Db/Ab  Ab


Hallo daar almal. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na
Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ek besluit
om hierdie tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig
wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS
STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met
kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Jy kan!

E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of
vrae. Sien weer as die tyd reg is.

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------