Guitar tablature for Dagdronk by Fokofpolisiekar (tabbed by Whitehead)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

G                                          
Dagdronk, kom ons raak 'n bietjie dagdronk,
                  Em       C                    G
dis amper soos 'n dagdroom, ons raak net Fokken dronk
G
want ek voel ek verdien dit, ek werk my fokken poes af
                        Em
kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag
       C                       G
en ons hou 'n partytjie in die son

G
Niks om te sê as ek wakker word nie, ek gaan slaap met daai gevoel
   Em             C                G
ek bly net fokken moeg, ons is nie meer wie ons oorspronklik was nie.
G                                                          Em               
Lyk soos iemand anders op, ander mense se fotos en in die aande sluk die
C             G
strate en die mense se gebonde my in



G                                          
Dagdronk, kom ons raak 'n bietjie dagdronk,
                  Em       C                    G
dis amper soos 'n dagdroom, ons raak net Fokken dronk
G
want ek voel ek verdien dit, ek werk my fokken poes af
                        Em
kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag
       C                       G
en ons hou 'n partytjie in die son



G
Geen meer vrae, geen meer vrae van my kant af nie,
Em         C           G
word van 'n afstand af beheer handhaaf oop kommunikasie
G
Sien nie noodwendig uit na shows nie, net 'n grappie
                    Em               C       G
ou grappie daai, 'n grap waarvoor ek al baie kere

fokken hard geval het...



G                                          
Dagdronk, kom ons raak 'n bietjie dagdronk,
                  Em       C                    G
dis amper soos 'n dagdroom, ons raak net Fokken dronk
G
kom ons praat oor die ou dae, en oor hoe vreemd dinge nou raak
                        Em
kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag
       C                       G
en ons hou 'n partytjie in die son


Em
Miskien kort ek net'n vakansie, rykdom in omstandighede vind
C                              G
eendag wakker word met wonder, eendag wakker word en drink



G                                          
Dagdronk, kom ons raak 'n bietjie dagdronk,
                  Em       C                    G
dis amper soos 'n dagdroom, ons raak net Fokken dronk
G
want ek voel ek verdien dit, ek werk my fokken poes af
                        Em
kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag
       C                       G
en ons hou 'n partytjie in die son

                        Em
kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag
       C                       G
en ons hou 'n partytjie in die son

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------