Guitar tablature for Mooiste persoonlikheid by Abel Kraamsaal
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##


Song: Mooiste persoonlikheid
Kunstenaar: Abel Kraamsaal
Album: Wonder jy ook soms?
Getab deur: Frostie

Mooiste persoonlikheid - Abel Kraamsaal

A                          E
Jou hare is gekrul soos 'n spietkop se bril
   A                   E
Jy trek 'n gesig as jy vir jouself gril
    A              E
Jou maanlandskap gesig is vol zits
       A              E
En jou asem ruik soos vrot armpits

Koor:
          D              E
Maar jy't die mooiste persoonlikheid
D              E
Die mooiste persoonlikheid
D              E                 A
Die mooiste persoonlikheid in die land


Jou lyfie waggel as jy in die straat afstap
Jou boude dril met elke trap
Jou bene is bak genoeg vir 'n vark
Of maybe almal in die ark

Jou tande is gepak soos 'n hindernisbaan
Nie eens 'n tandarts weet wat daar aangaan
Jou skeel oe" is die laaste stront
Saam met die witgoed in die hoeke van jou mond

A               D
Maar dis nie so erg nie
A                  E
Dis net 'n bietjie mal
A                    D
Newwermaaind wat die mense se^
A                   D          E
Jy bly nogsteeds my beste beste pel

**********************************************************************
Dis nogal jammer Abel Kraamsaal se kompetisie was Jan Blohm om die
GMT vir beste nuweling te wen, anders sou hy gewen het. Hierdie is 'n
lekker song om te speel en is nogal van toepassing op ons samelewing!
werner@matlabas.co.za

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------