Guitar tablature for Soen by Chris Chameleon (tabbed by De Wet)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Soen - Chris Chameleon

Intro D (luister na die ritme of maak jou eie een op)

Vers 1
D             C            D
Kan jy my van noudie aan onthou? (want ek onthou jou)
D             C            D
kan ek jou met my geheim vertrou? (kan jy geheime hou)
D            C             D
Ek het jou ontmoet en sedertdien (wil ek jou weer sien man)
D             C              D
Jy's die vergestalting van my mooiste drome x2
A             G               D
Nou't ek jou nommer en wil jou bel (dalk moet ek eers tot tien tel)
A           G                D
En ek wonder hoe ek dit moet stel (hoe sal ek dit dan vertel)
A          G                     D
Ek begin te bloos nog voor ek kan praat (ooo rooi gesig verraad)
A                   G             D
Want ek weet wat dit is wat ek wil vra

Koor
       G                    A                D
En ek stotter as ek met jou praat en my stem bree-e-e-e-eek
      G                 A               D
En ek vrees dat jy dalk my gedagtes kan lee-e-e-e-ees
         G                    A               D
Want ten spyte daarvan dat ek my beskaafd voordoe-oe-oe-oe-oen
       G                A           D    G A      D     GAD
Wil ek jou eintlik net gryp en jou soen.   En jou soen.

Vers 2
Jy't gedink dis vreemd dat ek jou bel (ek's bly jy't opgetel)
Jy't ingestem om uit te gaan (en ek was oor die maan)
Ek kon my groot geluk nie glo (iemand hou van my daarbo want)
Jy's die die vergestalting van my mooiste drome X2

Toe't ek jou met die rooi motor gaan haal (blinkvos perd met 'n nuwe saal)
Met 'n bos vol bloome voor jou deur kom staan (uit gevat en oorgehaal)
Maar toe jy daai deur oopmaak (het ek amper agteroor geval)
Want jy't soos 'n hemelse engel gestraal

Koor

interlude DGAx2

Koor en dieselfde interlude

Daar's hy; geniet. Enige vra of kritiek laat weet by dewet_pluh@yahoo.co.uk.
Tab gedoen deur De Wet Fourie.
Cheers vir eers.

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------