Guitar tablature for Symondstraat by Jan Blohm (tabbed by Gerhard1213)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Symondstraat nr. 30

[Vers]

D           G                                 D        D                             G
Hey, Zinna, John Lennon is op pad oor die radioseine. En jou peach lenterok lok die winde deur

                   A                           G                   A         D          
die blare en die stilte word n koors. En die TV praat van n ander tyd, maar daar’s jy by die

        Bm
ruit as ek vir jou fluit.

          G     A       D
Laat my altyd naby jou bly.


Harmonica Solo - guitar

D G D  D G A  G A D Bm  G A D



So elegant soos sand deur n glas vloei jy my arms in. Daar bars bomme oor die see, maar daar is blomme in my hande en dit is net vir jou. Jy wou pensively vir my vra om jou ver weg te dra.

Maar ek wil atlyd naby jou bly.

Harmonica Solo - guitar

D G D  D G A  G A D Bm  G A D

Dis Maandagaand en Botha het die blues op Radio Sonder Grense. En sterre skiet verby soos boeings in die nag en daar is hemel in jou lag. Ek wil verdrink in jou grysblou oë, maar my hart wil nie meer sink nie.

Laat my altyd naby jou bly. Ek wil altyd naby jou bly. Laat my altyd naby jou bly.

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------