Guitar tablature for My Engel by Melktert Kommissie (tabbed by wolraad)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

My Engel - Die Melktert Kommissie

Haai almal ek het gesien daar is nie 'n volledige tab op die net vir hierdie

song nie, toe besluit ek om maar die moeite te doen omdat dit so goeie song is,

hierdie behoort dinge makliker te maak vir beginners omdat die chords en

veranderings duidelik aangedui is. Luister na die song om die strum patrone en

ritmes reg te kry.


Chords in die song:

Bm  G  D  A
e----2------ -----3----- -----2----- -----0-----
B----3------ -----3----- -----3----- -----2-----
G----4------ -----0----- -----2----- -----2-----
D----4------ -----0----- -----0----- -----2-----
A----2------ -----2----- -----x----- -----0-----
E----2------ -----3----- -----x----- -----0-----


Intro:

Strum
Bm G D A (X4)

Vers 1: (hierdie kan gepick word of net met die duim gestrum word op chord

veranderings)

Bm    G
Jy stuur vir my mooi boodskappe
D  A
Saam met die wind
 Bm    G 
En ek sien jou glimlag daagliks
     D  A
In elke verlore straatkind
 Bm       G
En dan pos jy 'n reënwolk
     D      A
Om saam met my te treur
       Bm      G
In koeverte van verlange
     D      A    **** (Herhaal intro chords maar slegs 2 keer)   
En seëls gedruk in ink van seer

Koor: (hou dieselfde ritme en strum patroon as intro)

       Bm G
Want jy's my engel
      D     A
Kom kuier by my vanaand
     Bm    G
My engel
          D  A
Wat tussen 'n duisend liggies baljaar
 Bm G  
Agter branders waar die son min skyn
 D  A
En die mense altyd so jaag
     Bm  G 
My engel kom raak rustig
 D A     Bm
Hier langs my lyf vanaand
G      D    A Bm
Ooh whoo hoo whoo hoo
G      D    A
Ooh whoo hoo whoo hoo


Vers 2
            Bm        
In jou ou voetspore
    G
In jou ou land
  D
Volg ek die kronkelpad
  A
Van ons vriendskapsjare
    Bm      G
En alles wat jy my geleer het
  D  A
Al die woorde wat ons deel
 Bm   G
Moes ek vasklou aan ‘n bondel liefde
 D  A
Om die pyn mee weg te streel

Koor: (hou dieselfde ritme en strum patroon as intro)

       Bm G
Want jy's my engel
      D     A
Kom kuier by my vanaand
     Bm    G
My engel
          D  A
Wat tussen 'n duisend liggies baljaar
 Bm G  
Agter branders waar die son min skyn
 D  A
En die mense altyd so jaag
     Bm  G 
My engel kom raak rustig
 D A     Bm
Hier langs my lyf vanaand

 Bm      G
Oor 'n bottomless koppie koffie
  D
Moes ek my bottomless liefde
     A
Aan jou verklaar Bm  G
Met die woorde van 'n spyskaart
     D  A Bm
Moes ek vir jou vaarwel
G    D   A   Bm  G    D    A
Vaarwel Vaarwel  vaarwel vaarwel

Koor: (hou dieselfde ritme en strum patroon as intro)

       Bm G
Want jy's my engel
      D     A
Kom kuier by my vanaand
     Bm    G
My engel
          D  A
Wat tussen 'n duisend liggies baljaar
 Bm G  
Agter branders waar die son min skyn
 D  A
En die mense altyd so jaag
     Bm  G 
My engel kom raak rustig
 D A     Bm
Hier langs my lyf vanaand

outtro:(hou ritme en akkoorde)

Ooh whoo hoo whoo hoo
Ooh whoo hoo whoo hoo
Ooh whoo hoo whoo hoo
Ooh whoo hoo whoo hoo

Want jy's my engel
Whoo hoo whoo hoo
Whoo hoo whoo hoo
Whoo hoo (whoo hoo)
Whoo hoo (hoo whoo hoo

Daarsy dis hoe ek hom speel. Geniet dit.

Groetnis, Adrianus Coertze

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------