Guitar tablature for Onder in my whiskeyglas by Koos Kombuis
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

     SONG: Onder In My Whiskeyglas
   ARTIST: Koos Kombuis
    ALBUM: Unknown

     TYPE: Guitar Tablature
TABBED BY: Sarel van Vuuren
    EMAIL: 8401315@webmail.co.za
COMMENTS: Ek het nou hierdie volledige vorm van "Onder in my Whiskeyglas" hier plaas
    vir die ouens wat van ou Koos hou. Enjoy!


Am
Onder in my whiskeyglas
E           Am
Sien ek jou weer

Onthou ek hoe ons was
    E                Am
En nou's my hart so seer

Die kroeg se deur staan toe
       E              Am
Wasem aan die donker lig
    
Ek lig my glas op om te proe
              E            Am
Maar voor my sien ek jou gesig

Gsus4         Am           E           Am
Onder in my, onder in my, onder in my whiskeyglas
   E             Am
Is jy nog aan my vas

Ek het jou geruil vir die droom
Vir 'n duisend kontinente
Nou sien ek in my glas se boom
En ek tel my laaste sente
Jy's orals om my vannag
Ek voel jou in my lyf
Whiskey's hard, maar jy's sag
Jy laat my hande bewe

Drie skepe moes my weg voer
Na lande v�r van hier
Maar daar is skimmer op die vloer
En visioene in my bier
Ek weet ek was verkeerd gewees
My o� wil traan, my maag wil draai
Ek weet my toekoms is nog ver
Drie skepe het my hard verraai

Onder in my, onder in my, onder in my whiskeyglas
Is jy nog aan my vas

Onder in my, onder in my, onder in my whiskeyglas
Is jy nog aan my vas

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------