Guitar tablature for Oppie plaas by Bacchus Nel
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##


Song: Oppie plaas
Kunstenaar: Bacchus Nel
Album: In die arms van die nag
Getab deur: Frostie

Oppie plaas - Bacchus Nel

Intro: Am G Am G

Am                  G            Am
Volg kronkelpad tot aan die buitekant
                                   G        Am
Soos die kraai vlieg suid, le^ die plaas verblyding
F                C    G             Am
Hieso het ek jou lief op die dam se wal
      F       C        G           Am
In 'n vierkanthuis bly ek en al my bra's

Koor:
      F    C G       Am       
Oppie plaas,...oppie plaas
        F             C
Ja, die boere wil ons vang
    G                Am
Die landlord wil ons uitskop
      F    C G       Am
Oppie plaas,...oppie plaas
        F           C    G      Am
Jy's verlore in die wind, blommekind


Gevaarligte flikker tussen jou toonnaels
Die cabdriver in jou driveway en die hangman by jou voordeur
Maar se^ my, glo jy aan die pixies
Aan drome en drake en aan feetjies

Koor:

Dis vreemde vriende in my novilon-kombuis
En 'n general electric yskas wat laat nag nog suis
En op die stoof staan 'n pot vol kruie tee
Se^ my wat dink jy van my nuwe idees

Koor:

Swart en wit tv, E-tv
En die plaaslyn is geknip so dit help nie ma bel nie
'n Silwer Hi-Fi wat heeldag lawaai
En dokter Hoffman sorg vir die smiles

Koor:

Bob Marley se gesig teen daai spierwit muur
En die fullmoon van 'n daggapyp wat die aand verlig
En op daai tafel speel ek en jy weer skaak
Is dit jou skuif? Check my uit my bra

Koor:

Daar le^ in my arms in daai blouste blouste kamer
En ek moet net vir jou se^: Dit was nooit my plan nie
Maar soos in die lewe is alles hier net tydelik
Jy's opsoek na liede, maar lus sal alles opfok

Koor: X2

**********************************************************************
Koop sy cd! Dis befok! Ek het om die eerste keer gehoor op die Volk
Jou Ook cd en nou het die man sy eie cd uit. Dis puik!
werner@matlabas.co.za

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------