Guitar tablature for Pakpoort by Riku Lätti
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Riku L�tti - Pakpoort
---------------------

G  A7  C  G

                          A7
Was ek smoordronk op jou stoep
    C
Het ek iemand iets hoor roep
               G
Uit die stadslawaai

G                          A7
Ek s� ons maak toe nog 'n skuif
                         C
Ek in die holte van jou lyf
                            G
Terwyl ons kyk hoe sak die son
G                       A7
Was daar iets wat jy wou s�
                            C
Voel jy woorde in jou longe l�
                    G
Tussen asem ek nikotien

Stuur my groete aan jou stoep
En aan die mense wat jy ontmoet
En s� ek's jammer oor al die bloed

                  G
En as ek aan jou dink
    A7                 C
Verlang ek na jou dan wil ek
     G
Jou pakpoort ontvou
               G
As ek aan jou dink
     A7                 C
Dan dink ek na jou dan wil ek
     G
Jou pakpoort ontvou
               G
As ek aan jou dink
    A7                   C
Dan dink ek aan jou dan wil ek
     G
Jou pakpoort ontvou

Selfs al sou ons aanhou praat
Oor die goed wat aan ons raak
Sou ons nooit dit als kon s� nie

En al sou ons kon vergeet
Meteens ophou meet
Sou die tyd dit nooit verdra nie

Ons is altyd amper klaar
Ons is altyd amper daar
Ons verewig amper mense

Ek weet ek moet jou verlaat
Ek weet dit maak jou moerse kwaad
Ek spy mos vir die FBI

Stuur my groete aan jou stoep
En aan die mense wat jy ontmoet
En s� ek's jammer oor al die bloed

En as ek aan jou dink
Verlang ek na jou dan wil ek
Jou pakpoort ontvou
As ek aan jou dink
Dan dink ek na jou dan wil ek
Jou pakpoort ontvou
As ek aan jou dink
Dan dink ek aan jou dan wil ek
Jou pakpoort ontvou


---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------