Guitar tablature for Lorrie Drywer by Robbie Wessels (tabbed by De Wet)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Lorrie Drywer deur Robbie Wessels

Intro: E, B x4
Vers1
       E           B             E     E             B            E
Daar’s iets in die winter wat my pla, iets in die lug wat ‘n vloek dra.
       A           E           A        E       A         E      B
En dit vat my weer oor, soos n jaar van tevoor, ek het my baby verloor.

Vers 2

Ek sien verse kyk deur my ruit, die vlaktes le wyd uitgesprei.
Daar`s heeltyd musiek, en die beeld van ‘n fliek, maak my nogsteeds bietjie siek.

Koor:
       E                              B
In die klein karoo, sien ek weer jou oë.
      A                      E           B
En ek kyk na die maan en die sterre daar bo.
      E                                         B
En ek dink aan jou lorrie drywer, daar waar jy ry.
       A                               E           B
En die punt van jou hart (ek kan nie uitmaak wat hy hier sing nie)

Vers 3

Asof die son presies weet waar ons ry, reis ek heeltemal te stadig vir my.
Ek wens die skemer verby wat my emosies wil ry, die winter is net nie vir my.

Koor x2 en dit eindig op ‘n E

Daar`s hy, baie maklik…. Soos altyd, enige kommentaar of vrae laat weet asseblief by dewet_pluh@yahoo.co.uk. Tab gedoen deur De Wet Fourie, ex-welkomer, Vrystaat... O ja en as iemand kan uitmaak wat haar sing daar tussen die hakkies laat my asseblief ook weet.
Cheers vir eers.

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------