Guitar tablature for Johnny is nie dood nie by Koos Kombuis
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

     SONG: Johonny Is Nie Dood Nie
   ARTIST: Koos Kombuis
    ALBUM: Unknown

     TYPE: Guitar Tablature
TABBED BY: Sarel van Vuuren
    EMAIL: 8401315@webmail.co.za
COMMENTS: Ek wou maar net 'n volledige vorm van "Johonny Is Nie Dood Nie" hier
           plaas vir die ouens wat dit wil leer speel. Enjoy!


Die Riff wat gespeel word

e:---3--3--3--5--3--5--7--7--7--8--7--8--10----3--0------------------------------
b:-------------------------------------------------------------------------------
g:-------------------------------------------------------------------------------
d:-------------------------------------------------------------------------------
a:-------------------------------------------------------------------------------
e:-------------------------------------------------------------------------------

G              D           Em            C
Onderkant die wind by die spoor, by die spoor
          G           D          Em        C
Hang jou reuk in die lug wat na trane ruik
  G            D           Em            C
Onderkant die wind by die spoor, by die spoor
G             D           Em       C
Onder hierdie maan l� my vriend se lyk
G                   D        
Met 'n storie op die voorblad,
         Em          C     
Met 'n kiekie van 'n kar,
G        D        Em       c
net 'n byline
G           D           Em        C
Maar by nommer 22 is dit stil
   G           D            Em             C
By nommer 22 was die laaste pil in die pipeline
   G          D      Em       C
In die pipeline

G                      D
Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop
  Em                            C
Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas
G                      D
Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkop
Em                         C
Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou
G             D          Em           C
Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie
D             D          Em               C
Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepaas

Onthou jy nog die aande daar in Brits straat Brits straar
Onthou jy nog die maande van f*kol doen en k*k praat
Onthou jy Liewe Jesus met sy veil blou jeans
Tussen asbakkies en bottols en daai weird, weird seance

Weet jy dalk die rede hoekom is dit alles oor
Weet jy dalk die rede hoekom on jou moes verloor
Is daar hoop vir ons wat oor bly
Is daar troos vir al die junkies
Kan ons doen wat ons wil

Is dit 'n lig van voor of is die party oor
Is daar buttons in die hemmel
Is daar buttons in die hemmel

Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop
Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas
Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkop
Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou
Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie
Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepaas

Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop
Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas
Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkop
Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou
Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie
Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepaas



---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------