Guitar tablature for Kom sny die papaja by Laurika Rauch
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Laurika Rauch - Kom Sny Die Papaja
----------------------------------

(Ek weet nie of ek die volgorde reg het nie, maar anyway...)

C  F  G  C  G
    
     C                     F
Kom sny die papaja breek stukkend die son
        G                   C
Om die goudgeel vreugde te ruik
      C                            F
Gryp bondels swart p�rels uit die suikersoet skatkis
         G              C
Vir die nuwe son se gebruik

Coda: C  F  G  C  G7  C x3

Vir my is die somer soos 'n groot papaja
Vol kleure en geure so soet
Vol warmte en geelheid en blinkpit beloftes
In elke persoon wat jy groet

Vir my is die somer soos 'n groot papaja
Wat sy reuk deur die kamer versprei
Niks anders op Aarde se geur kan dit juis dit s�
Ek's sonsoet en jy kan my kry


Hallo daar almal. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na
Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ek besluit
om hierdie tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig
wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS
STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met
kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Jy kan!

E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of
vrae. Sien weer as die tyd reg is.

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------