Guitar tablature for Soos die reen by Koos Kombuis
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Song Titel:  Soos die re�n
Artist:  Koos Kombuis
Album:  Mona Lisa
Chords By:  Suzaan van Niekerk



C D G E#
C D E#


         C             D               G             E#
Jy�s die stilte na die storm, jy�s die kaggel in die winter

         C   D         E#
jy�s die een. Jy�s die een.

         C             D               G             E#
Jy�s die moeder van my hartstog en die suster van my seerkry

      C   D   E#
my alleen, my alleen.

       C              D                  G             E#
Jy�s genesing vir my droogte, jy�s altyd daar om my te help

         C    D      E#
en ondersteun, ondersteun.

           C               D                  G               E#
Ek wil jou vashou soos die sonlig, ek wil jou volg met sagte hande

         C    D          E#
soos die re�n, soos die re�n.


CHORUS:

         C           D     G              E#
Soos die re�n kom jy altyd net betyds vir my

         C               D               E#
soos die re�n maak jy my vloeibaarder en vry

     C                D             G                 E#
Ek bemin jou soos die kleure in die sproeire�n in die wasem

        C   D             E#
van die see, die see se gedreun


C D G E#
C D E#



Na die seerkry van lang droogtes groei die groen weer uit die asem
wat jy gee, soos die re�n.

Jy�s die meisie van my drome tussen vreemdelinge in die stad
waar strate ween, waar strate ween.

Jy is donkerder as donderweer, maar jy glinster in die glas
soos die re�n, soos die re�n.

Jy�s my vryheid en my vaandel, jy is water soos verlossing
jy�s �n se�n, jy�s �n se�n.


CHORUS:

C D G E#
C D E#




Hi guys.  
Hoop di� werk vir julle!!  Ek kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word as die chords vir anyone enige heartbrake veroorsaak het nie.
Koebaai.
*SuZa* (appelstronk@ananzi.co.za)

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------