Guitar tablature for Ek en my meisie by Touch of Class
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Touch Of Class - Ek En My Meisie
--------------------------------

Intro: G  D

G                          D
Ek en my meisie bly in 'n huisie
                      (D7)         G
Ons bly op 'n plekkie, nie op die m�p nie
                                D
Ek en my sussie, ons woon in 'n huggie
             (D7)               G
Maar ek en my ma, di� bly by my pa

G                          D
Ek en my meisie bly in 'n huisie
                  D7        G  
Bly in 'n huisie, ek en my meisie
G                          D
Ek en my meisie bly in 'n huisie
                  D7        G  
Bly in 'n huisie, ek en my meisie

Ek en my vroutjie bly in 'n koutjie
Ons bly in koutjie, en daar's ook nie fout nie
Maar my ou skoonma bly in 'n woonwa
En my ou skoonpa, di� ry op 'n sleepwa

Ek en my meisie bly in 'n huisie
Bly in 'n huisie, ek en my meisie
Ek en my meisie bly in 'n huisie
Bly in 'n huisie, ek en my meisie

Ek en my meisie bly in 'n huisie
Bly in 'n woonstel, daar by my vet p�l
Maar my ou dronk p�l sit in 'n tronksel
En ek en my ma, di� bly by my pa

Ek en my meisie bly in 'n huisie
Bly in 'n huisie, ek en my meisie
Ek en my meisie bly in 'n huisie
Bly in 'n huisie, ek en my meisie

Ek en my meisie bly in 'n huisie
Bly in 'n huisie, ek en my meisie
Ek en my meisie bly in 'n huisie
Bly in 'n huisie, ek en my meisie


Hallo daar almal. Jasper van Zyl en WP du Plessis hier. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ek besluit om hierdie tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Ons het.  Jy kan!
E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of vrae. Sien weer as die tyd reg is.
Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling, psigose, radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab verbind kan word nie.


---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------