Guitar tablature for Bloedrooi rose by Bles Bridges
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Bles Bridges - Bloedrooi Rose
-----------------------------

A                                         
Elke dag op my lewenspad sien ek rose rondom my
        A         A              E     E7
Soveel mense is naby en deel my drome
                      
As ek liefde vra is dit altyd daar
                   
En jy gee vir my jou hand
                           D  E   A
Met hierdie rose bring ek jou my dank

A                   
Hierdie roos is vir jou, my lief
                           D
En ek bring ook 'n liefdeslied
                          E
'n Bloedrooi roos om vir jou te s�
                   A                    
Hoe diep my liefde l�
                         
Hierdie roos gee ek uit my hart
                              D
En daarmee wens ek jou drome waar
                      E
Met bloedrooi rose s� ek aan jou
    D  E  A
Ek bly getrou

Laat hierdie uur tog verewig duur
Maar dit sou nie moontlik wees
In jou o� sien ek reeds die afskeidstrane
Soos 'n laaste groet ons weer ontmoet
Sal die rose altyd bly
As 'n teken van ons samesyn

Hierdie roos is vir jou, my lief
En ek bring ook 'n liefdeslied
'n Bloedrooi roos om vir jou te s�               
Hoe diep my liefde l�
Hierdie roos gee ek uit my hart
En daarmee wens ek jou drome waar
Met bloedrooi rose s� ek aan jou
Ek bly getrou


Hallo daar almal. Jasper van Zyl en WP du Plessis hier. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ek besluit om hierdie tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Ons het.  Jy kan!
E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of vrae. Sien weer as die tyd reg is.
Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling, psigose, radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab verbind kan word nie.





---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------