Guitar tablature for Driee Driee by Leon Schuster
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Song: Driee Driee
Kunstenaar: Leon Schuster
Album: Se 44 gunsteling treffers
Getab deur: Frostie

Driee Driee - Leon Schuster

C
Ek ken 'n goeie koringboer
                      G
Uit die Malmesbury kontrei

Hy hou daarvan om die woord te voer
                 C
Ten spyte van sy brei
                        
En Saterdagmiddag sit hy daar
                             G
Met sy maats op die hoofpawiljoen

Hy ken sy sport soos 'n koringaar
                               C
En hy skree wat die manne moet doen

Koor:

En hy vra driee driee driee by die viere
              G
Sit die manne koud

En kyk daai spiere spiere spiere van die diere
                      C
Wat speel in groen en goud

Gaan druk daai driee driee driee by die viere
                    G
Vryf hul ore in die sand

Gebruik daai spiere spiere spiere van die diere
                      C
Wat speel vir Volk en Vaderland


Die koringboer is moeg geskree
Sy keel is baie droog
Dan vat hy gou nog 'n sluk of twee
Met 'n swaai van die elmboog
Dan dien hy weer hoe die balletjie trek
Hy hoor hoe die manne sing
Die rugbyveld is 'n lekker plek
Vandag kom hier 'n ding

Koor:


Die manne spook om balbesit
Wie gaan daai balletjie kry?
Dis Groen en Goud dan het hy dit
Ou vrind dis neusie verby
Ons koringboer se hart klop sterk
Hy bal sy Springbokvuis
Die Bokke doen mos goeie werk
En jy hoor ook die gedruis

Koor:

**********************************************************************
Nog 'n classic Leon Schuster song. Gaan kyk by Baba se lala aas vir
my comments oor Leon en hoekom ek sy songs begin tab het. Daar is natuurlik nog baie, so watch this space...
werner@matlabas.co.za



---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------