Guitar tablature for Song vir my lewe by Jak De Priester (tabbed by De Wet)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Song vir my lewe - Jak de Priester


Intro C F

Vers1
C                F              C                  F
Elke dag klim ek in my kar, en ry deur die strate van die stad.
   C                    F              C                             G
Ek kyk na die mense wat om my loop, ek ken hulle nie, maar hulle ken my.
   C                      F              C                                F
Ek lees teen die pale die korante sê, miskien moet ons ons skatte iewers anders belê.
C                     F                            G                                 
Troos jou daaraan die geldtrein is oppad, maar ons sal bietjie van die jakarandas moet vat.

Bridge
C                     G                C                       G
Alles verander net so vinnig vir my, my kinderjare voel soos 'n leeftyd verby.
    C                         G                   F                           G
Die wêreld het net skielik so arm geword, en die violence in ons land maak my bang, maar

Koor
C                   G                 C                         F
Wanneer ek sing dan word ek vry, soos wanneer 'n gebed my in die hemel in ly.
    C                         G                  C                   F
Dan voel ek die music en die magic in my en die liefde van die hemel maak my vry.
    C                        G          C                              G
Dan weet ek die lewe is net tydelik, en ek loop hier om aarde met 'n song in my hart.
      C                        F            G           C
Maar solank ek hier is sal ek sing, ek sal sing tot ek sterf x2

Vers 2
Ek loop een oggend vroeg in Sydney se straat, dis die koudste dag in 45 jaar.
   C                             F                   G
En voor my op 'n hoek sien ek 'n stok ou tannie wat vasklou aan 'n paal.
Help me skree sy die wind waai my weg, ek kannie langer teen hierdie krag bly veg.
   C                            F             G
En ek vat haar arms en ly haar veilig om die hoek.

Bridge 2
          C                      G                       C                       G
You're my gaurdian angel sê die tannie verlig, met haar arms so oud maar steeds stuif om my rug.
   C                                G                 C                  G
En ek leer hoe dit voel op hierdie aarde om iemand te help, om iemand te help, maar

Koor
Wanneer ek sing dan word ek vry, soos wanneer 'n gebed my in die hemel in ly.
Dan voel ek die music en die magic in my, en die liedjies van die hemel maak my vry.
Dan weet ek die lewe is net tydelik, en ek loop hier om aarde met 'n song in my hart.
Maar solank ek hier is sal ek sing, ek sal sing tot ek sterf

Bridge 3
    C                        G                    C                              G
EK slaap in die nag met baie worries in my hart, sal ek genoeg geld maak vir my oudag?
     C                    G                    C                    F
Sal almal wie ek lief het gesong bly? Daar is baie rekeninge in die pos vir my.
     C                    G                    C                         G
Maar skatte op aarde word vinnig verniel maar het ek genoeg liefde hier binne my siel?
   C                             G                    C
En hoor ek nog die songs van die hemel wat my vrede gee?

Koor
Maar wanneer ek sing dan word ek vry, soos wanneer 'n gebed my in die hemel in ly.
Dan voel ek die music en die magic in my, en die liefde van die hemel maak my vry.
Dan weet ek die lewe is net tydelik, en ek loop hier om aarde met 'n song in my hart.
Maar solank ek hier is sal ek sing, ek sal sing tot ek sterfx2

Outro (selle as intro)


Daar's hy; dit was nogal 'n pyn gewees want hy gebruik baie G's en F's en hulle klink baie dieslefde
so dis moeilik om hulle uit te vis. Ek glo dat hierdie tab akuraat is, maar as enigiemand vrae of kritiek
het laat asb weet by dewet_pluh@yahoo.co.uk. Tab gedoen deur De Wet Fourie, ex-welkomer, Vrystaat.
Sing bliksem, sing.

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------