Guitar tablature for Dasie foutie by Leon Schuster
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##


Song: Dasiefoutie!
Kunstenaar: Leon Schuster
Album: Leon Schuster
Getab deur: Frostie

Dasiefoutie - Leon Schuster

C
Doebie doebie doep doedoe
F
Doebie doebie doep
G                            C
Doebie doebie doep hoo ha

C
Liesbet lees haar boek

Die kinders ry die super tube
       F
Daar's myle myle myle
     G                   C
Myle myle se lywe op die strand

C
'n Poppie laat waai haar toppie

Maar daai poppie staan nie op nie
   F            G            C
Sy le^ met haar magie op die sand

Hoor die manne...

G                         C
Staan staan staan se^ die manne
G                         C
Staan staan staan se^ die manne
G                
Staan poppie staan poppie staan poppie
        C
Se^ die manne
F                         G
Staan poppie staan poppie staan
              C
Staan se^ die manne


Ek sit en loer vir poppie
Sy lig sowaar haar koppie
Hier's myle myle myle
Myle myle se lywe op die strand

Toe wag sy so 'n rukkie
Maak vas haar boonste stukkie
En wikkel na die water oor die sand
Nou se^ die manne...


Duik duik duik se^ die manne
Duik duik duik se ^ die manne
Duik poppie duik poppie duik poppie
Se^ die manne
Duik poppie duik poppie duik
Duik se^ die manne

Koor:

G
Daar's nie foutie
   C
Op Amanzimtoti
   F
Ek loer so skelmpie
G                     C
Onder deur my hoed se rand


Poppie duik so skrander
Daar onder deur 'n brander
Myle myle myle myle myle
Se lywe op die strand

'n Paar sekondes later
Slinger poppie uit die water
Met haar toppie om haar nekkie
Bo daai plekkie waar die son nooit brand

Kyk kyk kyk hoe kyk die manne
Kyk kyk kyk hoe kyk die manne
Kyk poppie kyk poppie kyk hoe kyk die manne
Kyk poppie kyk poppie kyk
Kyk hoe kyk die manne

Koor:

**********************************************************************
Nog 'n classic Leon Schuster song. Gaan kyk by Baba se lala aas vir
my comments oor Leon en hoekom ek sy songs begin tab het. Daar is natuurlik nog baie, so watch this space...
werner@matlabas.co.za


---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------