Guitar tablature for Ontug in die lug by Koos Kombuis
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Koos Kombuis - Ontug In Die Lug
-------------------------------

D  Em  G  A

D                 Em      G
My meisie dra 'n pasboek
       A      D
In ne�ntien vier en tagtig
                 Em      G
Sy s� vir my jou askoek
        A
Ek s� vir haar "jy's pragtig"

        D            G
Op die stasies in lokkasies
          D         G
Skep ons wrywingsituasies
           Em                   A  Em
En daar is    ontug in die lug
                 A    Em
Ontug onder die brug
            A               D
Ontug oral waar jy kyk, ja
          G       A     D
Dis ontugtyd vir jou en my

My meisie is in die township
En ek is in die Navy
My kuif is blond soos botter
En haar o� is bruin soos gravy

Op die stasies in lokkasies
Skep ons wrywingsituasies
En daar is ontug in die lug
Ontug onder die brug
Ontug oral waar jy kyk, ja
Dis ontugtyd vir jou en my

My meisie s� "vannaand moet ons gaan dans
Want dis dalk jou laaste kans"
Ons kan dit doen ons kan maar soen
Want ons is altwee Afrikaans

Op die stasies in lokkasies
Skep ons wrywingsituasies
En daar is ontug in die lug
Ontug onder die brug
Ontug oral waar jy kyk, ja
Dis ontugtyd vir jou en my


Hallo daar almal. Jasper van Zyl en WP du Plessis (alombekend as die hoogs berugte Mr. P) aan die woord. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ons besluit om hierdie KLAS tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Ons het.  Jy kan!
E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of vrae. Sien weer as die tyd reg is.
Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling, psigose, radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab verbind kan word nie.


---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------