Guitar tablature for Ai My Lam by Ryno Velvet (tabbed by Gerhard1213)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Ai my lam – Ryno Velvet
Tabbed deur Gerhard Swart

Die liedjie klink die heeld beste as dit in ‘bar chords’ gespeel word, maar klink ook ok in oop chords (Jammer vir die Engels) Geniet dit!!


Inleiding: F C G C x 2

F
En hart pyn
C
En sonskyn
G
En daar deur vuur geloop
  F        C        G
En het jy klaar verdwyn

En is jy
En was jy
Ooit tog lief my
En hoop ek’s lief vir jou

F     C
Ai my lam
G
As die hemel aan jou lippe hang
   F      C
En Ai my lam
           G
Waar’s jy nou

En kom terug
En verlig
Al my worries
Ons is nes

Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar’s jy nou


Jy se
Verle
Deur die traan
En deur my fles

En ek’s bang
Jy verlang
Deur die jaar
En sy jy bly

Hoop ek’s lief vir jou

Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar’s jy nou

Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar’s jy nou


Intrumental

Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar’s jy nou

Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar’s jy nou

Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar’s jy nou

Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar’s jy nou

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------