Guitar tablature for Sweef soos 'n arend by Bles Bridges
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Bles Bridges - Sweef Soos 'n Arend
----------------------------------

D                 G9  G            A
Sag, sag blink jou o - � uit jou gesig
D         G   D
Vloei liefdes lig
D               G9 G   
Knus, knus in jou arms
D/A A   Bm/A A Em   D  A/C#
Heilig, veilig wa - rm
Bm7              D/E         E   
Ek het jou nodig hier by my heeldag
     A
Die w�reld oorbodig
A/G            A/F# D/F#
Ons twee is 'n taakmag
G                 D/F#
Niks kan ons keer
Esus4      E
Hy's in beheer

          A
Hy's ons Weerman
A7/G
Stuurman
A/F#  A  /B  /C#
Leidsman

D            D9/F#
Sweef soos 'n arend
     G9        G/A
Want my liefde dra jou
    D    D9/F#       A/F#  A /B /C#
So hoog, hoog bo die son

Sweef soos 'n arend
Ver soos die wind waai my lief
In liefde se mag

Sprei, sprei maar jou vlerke, daar's 'n band
Van hand na hand
Maak, maak jou toevlug, roep my, soek my
Spoedig
Saans is ons alles leef ons uitbundig
En dit wat bedoel is
Gee ons ons beste

Hy's ons Weerman
Stuurman
Leidsman

Sweef soos 'n arend
Want my liefde dra jou
Dra jou so hoog, hoog bo die son
Sweef soos 'n arend
Ver soos die wind waai my lief
In liefde se mag


Hallo daar almal. Jasper van Zyl en WP du Plessis (alombekend as die hoogs berugte Mr. P) aan die woord. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ons besluit om hierdie KLAS tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Ons het.  Jy kan!
E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of vrae. Sien weer as die tyd reg is.
Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling, psigose, radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab verbind kan word nie.


---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------