Guitar tablature for kan ek met jou praat by Bobby van Jaarsveld (tabbed by marykeA)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

My liewe pa.
Jy raak nou jonk.
Ek is die woorde uit jou mond.
Ek sien my seun, kyk na sy pa.
En in sy oë dieselfde, vrae.

Kan ek met jou praat?
Kan ek met jou praat?
Ek wil jou vra vir 'n bietjie raad.
Kom kyk hier in my seun se oë.

Ek sien jou kyk, ek sien jou moed.
Dis vasgevang in siel en bloed.
Sal hy ook eendag maak soos ek maak?
Want ek maak soos jy maak.

Toe verdwaal.
Was jy my noord.
Jy't my laat voel, dat ek, behoort.
My seun sal volg.
Waar ek hom ly.
Ek hoop dat hy die regte, boodskap kry.

Kan ek met jou praat?
Kan ek met jou praat?
Ek wil jou vra vir 'n bietjie raad.
Kom kyk hier in my seun se oë.

Ek sien jou kyk, ek sien jou moed.
Dis vasgevang in siel en bloed.
Sal hy ook eendag maak soos ek maak?
Want ek maak soos jy maak.

En ek sal hom verduidelik.
Dat as 'n pa sy seun so naby hou dan wys hy.

Kan ek met jou praat?
Kan ek met jou praat?
Ek wil jou vra vir 'n bietjie raad.
Kom kyk hier in my seun se oë.

Ek sien jou kyk, ek sien jou moed.
Dis vasgevang in siel en bloed.
Sal hy ook eendag maak soos ek maak?
Want ek maak soos jy maak.

Kan ek met jou praat?
Kan ek met jou praat

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------