Guitar tablature for Haak 'n bietjie uit by Pieter Koen (tabbed by Frikkie!)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Haak ʼn bietjie uit – Pieter Koen.

Key; G

Intro; G (Hier’s Niemand) C (Hier’s Niemand) D
G                       G      
Sal jy kan stilsit, as almal begin te dans
C                         C
Sal jy jou oë toe hou, as almal rondom jou
G
lekker lyk, dis sulke tyd, hier’s niemand wat jou ken nie
        D
haak ʼn bietjie uit.

(Verse almal die selfde)

Gaan jy jou biscuit skud, of op jou stoel bly sit
Gaan jy jou das afhaal, ʼn wille perd opsaal
Lekker lyk, dis sulke tyd, hier’s niemand wat jou ken nie haak ʼn bietjie uit

Koor;
G                                           C
Dis party tyd nananana, sulke tyd nananana, party tyd
          D          C-D   
Nananana, sulke tyd nanana Oh weh oh, oh weh oh, haak ʼn
         G                   D             
bietjie uit, haak ʼn bietjie uit x2

Vers;

Kyk hoe die antie move, sy’s lekker in die groove,
Kyk hoe die oomie swaai jy sien net hare waai
Lekker kry, dis sulke tyd, hier’s niemand wat jou ken nie haak ʼn bietjie uit

Koor;

Dis party tyd nananana, sulke tyd nananana, party tyd
Nananana, sulke tyd nanana Oh weh oh, oh weh oh, haak ʼn
bietjie uit, haak ʼn bietjie uit (herhaal tot Fade)

(Tabbed by Manie Ferreira)

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------